Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Bibles eBooks

If you like Bibles eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 20 of 20 Results
Skip side bar filters
  • Die Bybel (1983-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met kruisverwysings, voetnote, woordelys en leservriendelike navigasie. ... Read more

    $6.98 USD

  • Die Bybel met Bybelstudiemateriaal (1983-vertaling)

    Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met kruisverwysings, voetnote en ‘n woordelys. Leservriendelike navigasie en addisionele Bybelstudiemateriaal. ... Read more

    $7.69 USD

  • Bybelse en Koraniese pragmalinguistiek

    Moses, Jesus en Mohammed in dialoog

    Series Book 6 - Versameling: Judaïsme, Christendom en Islam
    In jou hande 'n inleiding tot pragmalinguistiese analise, die metode en geskiedenis daarvan in linguistiese, Bybelse en Koraniese studies; Dan, vir elke teks, word 'n onafhanklike en vergelykende literêre, historiese en teologiese analise aangebied vanuit die bronne en kenmerke van elke tradisie, ten einde die algemene konsepte van monoteïsme, gemeenskap, liefde en houding teenoor ander en eie ... Read more

    $3.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Bybel vir vroue (1933/1953-vertaling)

    Afrikaans 1933/1953-vertaling e-Bybel met kruisverwysings en leservriendelike navigasie. Addisionele materiaal wat spesiaal vir vroue ontwikkel is, Bybelleesrooster en kaart ingesluit. ... Read more

    $7.69 USD

  • Studiegids: Spreuke Deel I

    Vers-vir-vers-studie van die Bybel Boek Spreuke Hoofstukke 1 tot 14

    Series series Antieke Woorde Bybelstudiereeks
    Welkom by Deel I. Begin op 'n reis om die tydlose wysheid wat in die Boek van Spreuke vervat is, te ontsluit deur hierdie omvattende, vers-vir-vers studie. Delf in die kern van elke spreekwoord en ontdek praktiese insigte wat jou lewe kan verander. Hierdie noukeurig vervaardigde boek dien as jou gids deur die hele Boek van Spreuke, en ondersoek temas soos wysheid, kennis, begrip, moraliteit, ... Read more

    $5.49 USD or Free with Kobo Plus

  • 'n Mens kan nooit genoeg dankie se vir Jesus nie

    Hierdie boek maak die leser weer attent op Jesus en Sy goedheid en genade. Dit bring 'n vars blik op die eenvoudige ingesteldheid wat 'n mens op die lewe behoort te he, om sodoende 'n geseende lewe te kan geniet. ... Read more

    $3.99 USD

  • Openbarings uit Openbaring

    by Elza Meyer ...
    Kleure wat jy nog nooit gesien het nie, klanke waarvan jy maar net kan droom en lig wat alle skadu verdryf, wag op jou in die hemelse dimensie.Heerlikheid wat jy nie kon bedink nie, woorde wat jy nie geken het nie en mense wie se teenwoordigheid jy nie verwag nie, gaan jou in die ewigheid verras.Liefde en lewe in gestalte gaan jou omhels en waarheid gaan jou denke oorspoel met ‘n krag wat jy nie ... Read more

    $11.10 USD

  • 100 Kerngedeeltes in die Bybel

    As dit vir jou onmoontlik lyk om die Bybel van die begin tot die einde deur te lees, volg die 100 kerngedeeltes. Dit neem jou deur 50 kerngedeeltes in die Ou Testament en 50 in die Nuwe Testament, wat die groter prentjie duidelik maak. Ook beskikbaar in Adobe DRM ePub of Kindle formaat. ... Read more

    $3.24 USD

  • Die Bybel vir mans (1983-vertaling)

    Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met addisionele materiaal wat spesiaal vir mans ontwikkel is. Leservriendelike navigasie met voorwoord, kruisverwysings, woordelys, Bybelleesrooster en kaart. ... Read more

    $7.69 USD

  • Die Bybel 2020-vertaling

    Die volledige Afrikaans 2020-vertaling e-Bybel met voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte, verantwoording en leservriendelike navigasie. Ook beskikbaar in Adobe DRM ePub of Kindle formaat. ... Read more

    $5.99 USD

  • Studiegids: Daniël

    Vers-vir-vers-studie van die Bybelboek Daniël

    Duik diep in die boeiende wêreld van die Boek Daniël met hierdie omvattende studiegids. Ontbloot die tydlose wysheid, opwindende vertellings en diepgaande profesieë wat lesers al eeue lank bekoor het.Van Daniël se moedige standpunt in die aangesig van teëspoed tot sy wonderbaarlike ontmoetings met leeus en hemelse visioene, elke vers is 'n skatkis van geestelike insig en inspirasie.Verbeter jou ... Read more

    $6.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Die Bybel (1933/1953-vertaling)

    Die volledige Afrikaans 1933/1953-weergawe e-Bybel met kruisverwysings en leservriendelike navigasie. ... Read more

    $6.98 USD

  • Studiegids: 1 Korintiërs Deel I

    Vers-vir-vers-studie van die Bybelboek van 1 Korintiërs Hoofstukke 1 tot 8

    Stap in 'n wêreld van antieke uitdagings, tydlose waarhede en transformerende wysheid. Reis deur die dieptes van Paulus se opregte briewe aan die Korintiërs in "Onthulling van die Wysheid van 1 Korintiërs en ontdek 'n bron van leiding vir jou eie lewe. Sluit aan by 'n lewendige gemeenskap wat worstel met verdeeldheid, morele dilemmas en die strewe na wysheid. Soos jy elke bladsy omblaai, sal jy ... Read more

    $5.99 USD or Free with Kobo Plus

  • Wat Sal Jy Doen As Jy Jesus Sien?

    As jy Jesus sien, wat sal jy Hom vra?Waaroor sal jy praat?Wat sal jy sê?Sal jy Hom aan jou familie en vriende voorstel?Hoe sal jy voel?Hoe sal dit wees om Jesus te ontmoet? ... Read more

    $3.99 USD

  • Die Bybel met Bybelstudiemateriaal (1933/1953-vertaling)

    Die volledige Bybel in Afrikaans 1933/1953-vertaling met kruisverwysings, leservriendelike navigasie en addisionele Bybelstudiemateriaal. ... Read more

    $6.98 USD

  • Die Bybel vir vroue (1983-vertaling)

    Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met addisionele materiaal wat spesiaal vir vroue ontwikkel is. Leservriendelike navigasie met voorwoord, kruisverwysings, woordelys, Bybelleesrooster en kaart. ... Read more

    $7.69 USD

  • Nuwe Testament en Psalms: 'n Direkte Vertaling

    Nuwe Testament en Psalms: ’n Direkte Vertaling. ‘n Bronteksgeoriënteerde direkte vertaling met voorwoord, kruisverwysings, voetnote en woordelys. ... Read more

    $2.75 USD

  • Die Bybel vir almal

    Die Bybel vir almal (2007) in vereenvoudigde Afrikaans. Leservriendelike navigasie met voetnote, illustrasies, woordelys en kaarte. ... Read more

    $6.98 USD

  • Wanneer jy bid, Stuur God engele

    Moenie die vele geleenthede mis wat jy het om vir jouself skatte in die hemel te vergader nie.Wanneer jy Sy teenwoordigheid betree met lofprysing,betree Hy jou omstandighede met krag.As jy die beste ding vir jou lewe wil doen ... Bid!Gebed is die kragtigste wapen wat ons het,Gebed is die enigste ding wat situasies verander.Gebed skep geleenthede.Gebed sal jou na lande en plekke neem waar jy nie 'n ... Read more

    $3.99 USD

  • Die Bybel met Deuterokanonieke boeke (1933/1953-vertaling)

    Die volledige Bybel in Afrikaans 1933/1953-vertaling met Deuterokanonieke boeke ingesluit. Leservriendelike navigasie met voorwoord, kruisverwysings en voetnote. ... Read more

    $6.98 USD