A Rakuten Company

More titles to consider

Shopping Cart

itemsitem

Synopsis

Dit is slegs my persoonlike ervaring met my Saligmaker, Jesus en word nie as ‘n christelike kunswerk uitgebeeld nie.

Wonderlik om te weet dat aan my is huidiglik meer as sewentien jaar verlengde tyd van lewe gegee. Drie koronêre vaatomleidings operasies om die are in my hart te vervang was alles die moeite werd.

Net om hierdie boek te kon skryf.

Ietsie uit die boek:

Op valentynsdag, die veertiende dag van Februarie 1996, ondergaan ek my tweede KVO.  Vir ‘n tweedekeer staan dieselfde dokter met my hart in sy hande.  Selfs vir hierdie dokter was dit ‘n skok.  Ek onthou nog sy woorde:  “Ek is bekommerd oor jou, jou hart lyk nie goed nie.  Jy het probleme.”
My gedagtes verander en ek bring my koppie koffie na my mond, maar skokkend staar ek na ‘n bebloede hart in my hand.
Ek gooi dit weg.  Dit val voor my op die grond langs die voete van ‘n Mens.  Ek sien die spykermerke op hierdie voete.
Ek hoor die stem wat vra:  “Mens wat maak jy met My hart...?

Read This On

You can read this item using any of the following Kobo apps and devices:

  • DESKTOP
  • eREADERS
  • TABLETS
  • IOS
  • ANDROID
  • BLACKBERRY
  • WINDOWS