A Rakuten Company

More titles to consider

Shopping Cart

itemsitem

Synopsis

Kendall Mullins haat die hoërskool, amper soveel soos die situasie by die huis, maar als verander wanneer Craig Baumgarten in sy klas beland. Craig maak die lewe by Hoërskool Percy Fitzpatrick amper draaglik, totdat die boelies hulle begin toespits op die nuwe beste vriende en Craig 'n plan beraam om terug te veg met verwoestende gevolge. Kendall word dieper ingesuig en bevind homself in 'n situasie wat hy nie kan ontsnap nie en sy broer Justin moet hom beskerm. Die Mullins broers vlug uit die voorstede om die owerhede en hulle ouers se wrewel te ontwyk, maar op die strate van Kaapstad kom hulle agter dat die lewe sopas baie werklik geword het.SA Partridge se nuwe plofbare nuwe roman volg op die sukses van The Goblet Clubwat die I am a Writer Kompetisie in 2007 en die MER prys vir beste jeugroman in 2008 gewen het.

People who read this also enjoyed

Get a 1 year subscription
for / issue

Read This On

You can read this item using any of the following Kobo apps and devices:

  • DESKTOP
  • eREADERS
  • TABLETS
  • IOS
  • ANDROID
  • BLACKBERRY
  • WINDOWS