Skip to main content

Shopping Cart

You're getting the VIP treatment!

Item(s) unavailable for purchase
Please review your cart. You can remove the unavailable item(s) now or we'll automatically remove it at Checkout.
itemsitem
itemsitem

Recommended For You

Loading...

Economic History eBooks

If you like Economic History eBooks, then you'll love these top picks.
Showing 1 - 3 of 3 Results
Skip side bar filters
  • Skatryk

    Waarom ons beter leef as ons voorsate

    by Johan Fourie ...
    Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het ’n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy ’n Wêreldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis. Hoekom floreer een groep, maar ’n ander bly ‘’n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van ’n samelewing – ... Read more

    $12.99 USD

  • Ekonomiese Jihad: Sit die Kibosh op Verouderde Sosiale Aksiomas wat Ons Definieer

    Vyf en vyftig skakerings van politieke ekonomie ...Watter demoon het my besete om hierdie boek te skryf? Wel, nadat ek verbygeloop het en my geld vir mense wat verblind en versmoor was deur ellende gegee het, het ek myself in elke land waarheen ek gelukkig of vervloek was om te reis, myself herhaaldelik afgevra: wat nog kan ek doen?! Ek was moeg vir die harlekynstreke van die kapitalistiese ... Read more

    $3.99 USD

  • Armblankes

    Edward-John Bottomley volg die verhaal van wit armoede in Suid-Afrika, van die 19de eeu toe die kategorie 'armblanke' eers geskep is.Die kerk en regering het armblankes probeer 'red' as deel van die apartheidsplan, want wit armoede kon lei na rasse-integrasie; vandag reageer politici weer op verskillende maniere op dié verskynsel. 'n Vars blik op 'n ou geskiedenis, met implikasies vir die hede. ... Read more

    $14.99 USD $12.99 USD